Description
Sê hallo vir Stokstyf Elke Dag Kapsules, die onmisbare bondgenoot vir jou daaglikse inspuiting van energie, seksuele vitaliteit, en prostaat-gesondheid!
Spesiaal vir die besige lewe saamgestel, glip hierdie kapsules maklik in jou daaglikse roetine in om jou gereed, vol vertroue en in beheer te hou, sonder om twee keer te dink!
Met ‘n indrukwekkende mengsel van natuurlike bestandele, bied Stokstyf Elke Dag Kapsules betroubare, langtermyn seksuele ondersteuning en totale gemoedsrus.
Neem een kapsule per dag vir ’n bruisende, selfversekerde sekslewe!
Waarom Stokstyf ‘n treffer is:
- Net een kapsule per dag – maklik & gerieflik
- Bevorder energie, vitaliteit en algemene welstand
- Bou daaglikste selfvertroue
- Perfek vir langtermyn gebruik
- 100% natuurlik en trots Suid-Afrikaans
Hoe om te gebruik:
Sluk elke oggend een kapsule as deel van jou daaglikse roetine.
Bestanddele per kapsule (400mg):
- Saw Palmetto – 150mg
- Likopeen – 10mg
- Bulbine Natalensis – 105mg
- Sink Picolinaat – 35mg
- Ginkgo Biloba – 100mg
- Siberiese Ginseng – 100mg







Reviews
There are no reviews yet.