STOKSTYF WOEMA JELLY 5g SINGLES

R46.00

Stokstyf Woema Jellie – Die Turbo Boost vir Seksuele Energie, Stamina & Manlike Vitaliteit

’n Handige, enkel-sluk jellie vir ’n kragtige hupstoot in ereksie, stamina en selfvertroue. Stokstyf Woema Jellie is jou betroubare turbo vir ’n vinnige energie-inspuiting, stamina en manlike vitaliteit – presies wanneer jou innerlike superheld dit nodig het.

In stock

Description

Hierdie gemaklike enkel-sakkies is perfek vir wanneer jy ’n vinnige energie-skop nodig het. Of jy vooraf beplan of spontaan is – Stokstyf verseker jy’s reg, vol vertroue en in beheer.

Hoekom mense van Stokstyf Mondgel hou

  • Turbo formule vir vinnige ondersteuning
    • Gerieflike enkel-sakkies
    • Ideaal vir spontane situasies
    • Versterk energie, erkesie krag, seksuele stamina en selfvertroue
    • 100% natuurlik en trots in Suid-Afrika gemaak

Bestanddele per sakkie:

  • Bulbine Natalensis uittreksel – 100mg
  • Eriosema uittreksel – 100mg
  • Bioperine® – 5mg
  • Gliserien
  • Aarbei-konsentraat

Hoe om te gebruik

Skeur ’n sakkie oop en gebruik ongeveer een uur voordat jy die daad aanpak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “STOKSTYF WOEMA JELLY 5g SINGLES”
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop