Description
Stokstyf Woema Jellie – Die Turbo Boost vir Seksuele Energie, Stamina & Manlike Vitaliteit
’n Handige, enkel-sluk jellie vir ’n kragtige hupstoot in ereksie, stamina en selfvertroue. Stokstyf Woema Jellie is jou betroubare turbo vir ’n vinnige energie-inspuiting, stamina en manlike vitaliteit – presies wanneer jou innerlike superheld dit nodig het.
Hierdie gemaklike enkel-sakkies is perfek vir wanneer jy ’n vinnige energie-skop nodig het. Of jy vooraf beplan of spontaan is – Stokstyf verseker jy’s reg, vol vertroue en in beheer.
Hoekom mense van Stokstyf Mondgel hou
- Turbo formule vir vinnige ondersteuning
• Gerieflike enkel-sakkies
• Ideaal vir spontane situasies
• Versterk energie, erkesie krag, seksuele stamina en selfvertroue
• 100% natuurlik en trots in Suid-Afrika gemaak
Bestanddele per sakkie:
- Bulbine Natalensis uittreksel – 100mg
- Eriosema uittreksel – 100mg
- Bioperine® – 5mg
- Gliserien
- Aarbei-konsentraat
Hoe om te gebruik
Skeur ’n sakkie oop en gebruik ongeveer een uur voordat jy die daad aanpak.





Reviews
There are no reviews yet.