Description
Stokstyf WOEMA Kapsules – Aktiveer Jou Energie, Uithouvermoë & Manlike Pizzazz tussen die lakens!
VIR DIE MANNE MET PLANNE!
Gee jou energie ‘n turbo-boost, verhoog jou stamina en ontdek jou innerlike dinamiet wanneer dit belangrik is!
Stokstyf Kapsules is ‘n mengsel van natuurlike wonders wat ontwerp is om jou seksuele energie te verhoog, jou “bedroom” stamina te bemoedig en ‘n ekstra skop te gee wanneer jy dit nodig het.
Vir daaglikse selfvertroue of daardie spesiale intieme oomblikke – hierdie kapsule is jou getroue metgesel, geen moeite, net suiwer ondersteuning!!
Wat maak Stokstyf so ‘n treffer:
- Kragtige formule vir blitsige energie en seksuele woema
- Help om stamina, selfvertroue en algehele manlike krag te verhoog
- Ideaal vir spesiale aande en intieme oomblikke
- Maklik om te neem – enige tyd, enige plek – WOEMA verseker!
- 100% natuurlik en met trots gemaak in Suid-Afrika
Hoe om te gebruik:
Neem 1–2 kapsules sowat 60 minute voor die groot oomblik.
Bestanddele per kapsule (420mg):
- Bulbine Natalensis uittreksel 120mg
- Eriosema uittreksel 115mg
- Panax Ginseng uittreksel 100mg
- Saw Palmetto 40mg
- L-Arginine 40mg
- Bioperine® 5mg





Reviews
There are no reviews yet.